Lae lig – Swart en Wit

‘You don’t have to sort of enhance reality. There is nothing stranger than truth.’- Annie Leibovitz Toerusting is nie als nie. Jy is. Beroemde portretfotograaf Annie Leibovitz sê oor as jou fokus op toerusting en die kamera is wat jy gebruik: “If that is what you are thinking about, you are not taking pictures. When …

Skaduwees… & Negatiewe Ruimtes

Ons praat kiekies ‘Photography is a love affair with life’…more specifically with the light and the shadows thereof… Negatief het in die laaste paar maande die wêreld oor baie meer positief geraak. En die teenoorgestelde is ook waar van positief… Oor die jare was negatief maar deel van fotografie en was daar na alle waarskynlikheid …

Inanimate objects

Ons praat kiekies “There are no rules. That is how art is born, how breakthroughs happen. Go against the rules or ignore the rules. That is what invention is about.” – Helen Frankenthaler In die winterkoue, só voel dit, het die lewe uit als gewyk om verkrompe en leweloos net so te bly. Maar dit …

Plaasdiere

Ons praat kiekies “All photographs are accurate. None of them is the truth.” – Richard Avedon Ja, straks ‘n vreemde aanhaling vir ‘n blog oor plaasdiere, maar dit is eintlik ‘n kardinale grondbeginsel van stories vertel – met of sonder woorde. In die Covid 19-tyd is inligting en die legio media (pype) waardeur dit kom …