Lae lig – Swart en Wit

‘You don't have to sort of enhance reality. There is nothing stranger than truth.’- Annie Leibovitz Toerusting is nie als nie. Jy is. Beroemde portretfotograaf Annie Leibovitz sê oor as jou fokus op toerusting en die kamera is wat jy gebruik: “If that is what you are thinking about, you are not taking pictures. When you start off. Stay with one lense and see what it does.”Fotografie is...

Skaduwees… & Negatiewe Ruimtes

Ons praat kiekies ‘Photography is a love affair with life’...more specifically with the light and the shadows thereof... Negatief het in die laaste paar maande die wêreld oor baie meer positief geraak. En die teenoorgestelde is ook waar van positief… Oor die jare was negatief maar deel van fotografie en was daar na alle waarskynlikheid baie meer negatiewe as positiewe (dit is nou as jy...

Inanimate objects

Ons praat kiekies “There are no rules. That is how art is born, how breakthroughs happen. Go against the rules or ignore the rules. That is what invention is about.” – Helen Frankenthaler In die winterkoue, só voel dit, het die lewe uit als gewyk om verkrompe en leweloos net so te bly. Maar dit is mos darem nie heeltemal so nie. Tóg voel ‘n tema van lewelose onderwerpe so gepas in...

Plaasdiere

Ons praat kiekies “All photographs are accurate. None of them is the truth.” - Richard Avedon Ja, straks ‘n vreemde aanhaling vir ‘n blog oor plaasdiere, maar dit is eintlik ‘n kardinale grondbeginsel van stories vertel - met of sonder woorde. In die Covid 19-tyd is inligting en die legio media (pype) waardeur dit kom (skeef en krom), ‘n perfekte illustrasie van halwe waarhede. Die...

Golden Hour – Blue Hour

Ons praat kiekies “A true photograph need not be explained, nor can it be contained in words.” - Ansel Adams They say every golden hour becomes a photographer’s happy hour, but for me every hour behind my camera is a happy hour. Daar is ligte lig en daar is donker lig en dan is daar donker donker en ligter donker. Een aand sê ‘n beoordelaar by die Swartland Fotografieklub hy haal...

Tafelbladkiekies – Table Top

Ons praat kiekies as jy wil blog, móét jy eers ‘n paar goedjies opklaar, so seg hulle HULLE? ag nee regtig, HULLE fokus is ‘n bietjie af kiekies is kuns en só is skryf nou loop vertel JY maar vir ‘n kunstenaar wat om te móét daar is nie reëls nie (wil amper die deelteken hier ook uitlos) nietemin, kom ons deel maar so ‘n paar persoonlike goedjies voor ons begin kiekies praat dan is...
error: © Content is protected !!